Solidariteit Profile Banner
Solidariteit Profile
Solidariteit

@solidariteit

46,066
Followers
727
Following
6,392
Media
40,970
Statuses

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: 🔸 diens @solidariteit .co.za 🔸0861 25 24 23

Suid-Afrika
Joined December 2009
Don't wanna be here? Send us removal request.
@solidariteit
Solidariteit
3 years
To anybody wondering why Minister Dlamini-Zuma suddenly chose the 5th of April to lift the state of disaster, then you need only look at Solidarity's court date for our case against the government. Our application is ready. Lift up voluntarily or we'll see you in court.
Tweet media one
46
211
555
@solidariteit
Solidariteit
2 years
PRESS RELEASE Solidarity today instituted legal action against the new health regulations published in the Government Gazette by the Minister of Health, Dr Joe Phaahla. According to Solidarity, the regulations are unlawful and irrational. @TimesLIVE @IOL
34
170
544
@solidariteit
Solidariteit
6 years
#SchweizerReneke - "Do not be sorry for me – I will not surrender. I will fight. I will make sure that what happened to me will never happen to any other teachers. I owe it to my own class, my colleagues and every child in South Africa who needs good teachers." - Elana Barkhuizen
31
147
442
@solidariteit
Solidariteit
1 year
The NHI Bill has been accepted. Solidarity has made it abundantly clear that moving forward with the NHI bill will result in immense litigation. That promise stands. @cpm747 @ewnreporter @TimesLIVE @BDliveSA @SABCNews @IOL @News24 @Radio702 @JacaNews
18
107
419
@solidariteit
Solidariteit
2 years
MEDIAVERKLARING Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is vandag deur die Arbeidshof in Johannesburg beveel om R300 000 aan kolonel Annemarie Oosthuizen te betaal as skadevergoeding vir hul verfoeilike hantering van valse klagtes van rassisme in die werkplek.
23
73
357
@solidariteit
Solidariteit
4 years
📌 Stem jy saam dat #Lesufi geskors moet word?!❓ Miljoene rande verdwyn onder sy neus. Is hy onbevoeg of net SKELM? #SkopLesufiUit
45
74
326
@solidariteit
Solidariteit
2 years
PRESS RELEASE Solidarity announced that it has won a case involving false accusations of racism brought against one of its members. This comes after a teacher, Anneke Smit, was falsely accused of racism, suspended and unfairly dismissed in September 2021.
23
59
321
@solidariteit
Solidariteit
1 year
🔴 Press Release Solidarity today indicated that it is preparing for a huge legal battle over the new Employment Equity Act. This comes after Pres. Cyril Ramaphosa earlier today signed this Act into law. @TimesLIVE @BDliveSA @IOL @Radio702 @ewnreporter
28
90
310
@solidariteit
Solidariteit
1 year
Ons is vandag hier in Pretoria waar minstens 25 organisasies bymekaar kom om die nuwe raswet teen te staan. Hoëprofiel-organisasies, politieke partye, vakbonde en burgerlike organisasies is teenwoordig. Hou ons sosialemedia vandag dop. Skrap die raswet:
7
78
308
@solidariteit
Solidariteit
6 years
#SchweizerReneke - "Ek is Elana Barkhuizen. Ek is ‘n mamma. Ek is ‘n vrou. Ek is ‘n juffrou. Mense wat my ken noem my ‘n goeie onderwyser. Mense wat my ken baklei om hulle kinders in my klas te hê. Mense wat my ken weet, ek gee my hele hart vir my kinders." @JacaNews @Netwerk24
15
96
285
@solidariteit
Solidariteit
2 years
PRESS RELEASE Solidarity has succeeded in taking down one of the major cornerstones of the proposed NHI. This came after the North Gauteng High Court declared sections 36 to 40 of the National Health Act unconstitutional, with costs. @SolidariDirk @IOL
21
88
299
@solidariteit
Solidariteit
4 years
Do you agree with doctor @Jonathan_Witt ?
@Jonathan_Witt
Acclaimed Journalist
4 years
Cyril just impoverished and condemned hundreds of thousands of people. The media is helping him.
20
118
465
89
34
258
@solidariteit
Solidariteit
2 years
𝙋𝙀𝙄𝙇𝙄𝙉𝙂 👍/ 👎 Ken jy meer as 44 mense wat AFRIKAANS praat?
65
18
264
@solidariteit
Solidariteit
4 years
💥Ons GAAN beslag lê op Denel se bates. Ons gaan hulle NIE los nie. En die plunderaars. Ons sal ook nie STOP tot jul die geld wat jul gesteel het teruggee en tot jul vervolg word vir hierdie wandade ❗ Julle, en die stelsel wat jul beskerm is ‘n SKANDE vir ons land! @SolidariDirk
Tweet media one
16
60
251
@solidariteit
Solidariteit
1 year
Suid-Afrika se nuwe raswet is die mees rassistiese wetgewing ter wêreld. Die wet gee vir die minister van arbeid die mag om werkplekke rigied volgens rasnommers te beheer. Verwerp die rasseregulasies en stop die raswet. Klik hier: 👈 @SolidariDirk
19
98
231
@solidariteit
Solidariteit
1 year
#InDieNuus Solidarity Research Institute head Connie Mulder says Mineral Resources and Energy Minister Gwede Mantashe is delaying the energy transition because of vested interests and a Marxist ideology. @mybroadband
36
74
229
@solidariteit
Solidariteit
8 months
. @SolidariDirk is by Sol-Tech se nuwe 400-kamer koshuis, Die Plaashuis. Kom loop saam met hom deur. #OnsSalSelf
11
62
232
@solidariteit
Solidariteit
4 years
By die Lyttleton polisiestasie om strafregtelike klagte teen @Julius_S_Malema te lê o.a ‘n klagte van sedisie.
Tweet media one
7
27
224
@solidariteit
Solidariteit
3 years
. @SolidariDirk sê: “As 3 miljoen mense alles betaal - dan het 3 miljoen mense al die BELASTINGKRAG. Mense ons is sterk! Dis ons geld! Ons befonds die regering en ons is nie belastingslawe nie.” @MonSpek1 @Netwerk24 @JacaNews @EWNAfrikaans
Tweet media one
14
50
211
@solidariteit
Solidariteit
1 year
Sihle Ngobese ( @BigDaddyLiberty ) deel gedagtes oor vandag se #Raswet -werkswinkel waaraan 29 organisasies deelgeneem het. Sê NEE en klik hier:
5
62
210
@solidariteit
Solidariteit
4 years
Please remember “government funded” is always taxpayer funded. #SONA2021
3
67
200
@solidariteit
Solidariteit
1 year
The Solidarity Movement today appealed to the American government not to punish the country and its people for what the government is doing, and to rather aim their expected punitive measures at the government leaders themselves.
18
41
210
@solidariteit
Solidariteit
3 years
Ons is KLAAR met familie-vergaderings!
11
13
200
@solidariteit
Solidariteit
5 months
🔴 𝗩𝗘𝗥𝗞𝗜𝗘𝗦𝗜𝗡𝗚: 𝗚𝗘𝗦𝗘𝗟𝗦 𝗦𝗔𝗔𝗠 Dié omstrede plakkaat van Helen Zille is oor die naweek gedeel. Wat dink jy hiervan? A) Die plakkaat is akkuraat B) Helen moet stilbly voor die verkiesing C) Sy moet beboet word
Tweet media one
171
51
194
@solidariteit
Solidariteit
1 year
PRESS RELEASE Solidarity, together with 29 other organisations today signed a resolution to fight the proposed amendments to the Employment Equity Act. Political parties, including the DA, Freedom Front Plus, ActionSA and others attended this workshop.
7
45
193
@solidariteit
Solidariteit
7 months
Verwyder die #RasRegter van die regbank Solidariteit versoek dat regter Motha van die regbank verwyder word nadat hy in ’n e-pos aan vier wit advokate voorleggings versoek waarin hulle moet verduidelik waarom nie één van hulle swart is nie:
Tweet media one
12
67
192
@solidariteit
Solidariteit
11 months
GROOT NUUS Die Arbeidshof in Johannesburg het vandag ‘n aansoek aangehoor om die ooreenkoms tussen Solidariteit en die Suid-Afrikaanse regering, rakende die land se rasbeleid, ‘n bevel van die hof te maak. Die hofbevel is inderdaad toegestaan.
5
51
194
@solidariteit
Solidariteit
2 years
𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓 𝐍𝐔𝐔𝐒 Die bedanking van André de Ruyter gaan die Eskom-krisis verdiep en nie verlig nie. Die verkeerde persoon het bedank. Die probleem by Eskom is nie die bedryfswil van die uitvoerende hoof nie, maar die politieke wil van die regering.
34
42
189
@solidariteit
Solidariteit
3 years
As enigiemand dalk wonder hoekom Minister Dlamini-Zuma skielik die 5de April gekies het om die ramptoestand op te hef, dan kan jul maar net kyk na Solidariteit se hofdatum vir ons saak teen die regering. Ons aansoek staan reg. Hef vrywillig op of ons sien jul in die hof.
Tweet media one
18
47
187
@solidariteit
Solidariteit
4 years
DEEL HIERDIE BOODSKAP! "Jammer Lesufi, ons bou nou selfs vinniger aan opvoedkundige instellings met Afrikaans as voertaal!" Lees hier!
9
65
166
@solidariteit
Solidariteit
4 years
Bheki Cele, minister van polisie, se tirade in Normandien waar hy ná die ewe grusame moorde op die Rafferty-egpaar op hulle familieplaas, die gemeenskap op ’n rassegrondslag verder probeer polariseer het, toon dat hy deel van die probleem is. #BrendinHorner #StopFarmMurders
Tweet media one
8
61
167
@solidariteit
Solidariteit
3 years
KSA is rasmal! Solidariteit se regspan is besig om 'n dringende klagte aan die MRK voor te berei en staan reg om enigeen te verteenwoordig wat weens hierdie verregaande beleid benadeel word.
8
43
163
@solidariteit
Solidariteit
1 year
#InDieNuus "The Employment Equity Amendment Act is racial engineering at its very worst. It starts applying quarters to every population group."
18
54
169
@solidariteit
Solidariteit
6 years
Verskeie ouers en vriende van die slagoffers het ons genader om regstappe teen Maasdorp in te stel en ons regspan gaan reeds die naweek begin om hofstukke op te stel. - @SolidariDirk
21
72
153
@solidariteit
Solidariteit
6 years
#elanabarkhuizen - Judge Prinsloo rules that it was illegal for the MEC to suspend her as she is not employed by the Dept. of Education, also that her suspension was done without due process. She also states that it was not necessary to suspend Mrs Barkhuizen. @SolidariDirk
21
74
157
@solidariteit
Solidariteit
2 years
⛔ ESKOM se planne om jou met R938 per maand te beboet as jy self krag opwek is irrasioneel en onwettig. Sien julle in die hof!
11
48
166
@solidariteit
Solidariteit
1 year
Na Malema se uitlatings op EFF se 10de bestaansjaar, pleit die jeug vir eenheid teen haatspraak teen ons en ons families. Ons weier om in 'n gewelddadige land te leef. Laat ons saam 'n beter toekoms bou, vry van haat en geweld. @HeleneLeonard praat uit:
12
54
163
@solidariteit
Solidariteit
25 days
Flip Buys, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, sê: "Suid-Afrika staan vandag voor 'n belangrike kruispad. Afrikaanse skole is 'n baken van uitnemendheid- ons ag die sukses daarvan baie hoog. Bela is 'n tree terug! "
Tweet media one
12
40
166
@solidariteit
Solidariteit
5 years
#Aitsa #DieLand word vereer vir liedjie van die jaar! ⁩ ⁦ @BokvanBlerkReal ⁩ ⁦ @bobbyvjaarsveld ⁩ ⁦ @steve_hofmeyr ⁩ ⁦ @Jay_du_Plessis ⁩ ⁦ @ruhandutoit82 ⁩ Veels geluk manne! Welverdiend #KunsteGilde @PretoriaFM ⁩ ⁦ @maroelamedia
Tweet media one
7
48
151
@solidariteit
Solidariteit
6 years
Lesufi, ons gaan nêrens nie!
@dinodrop
Reint Dykema
6 years
Lesufi boodskap aan Solidariteteit "back off" #SchweizerReneke #ElanaBarkhuizen
Tweet media one
49
8
7
26
49
137
@solidariteit
Solidariteit
7 months
Dit gaan oor ons kinders, en daarom het elkeen van ons ʼn plig om Bela te beveg en op te staan vir ons kinders se onderwys en vorming. Solidariteit kan dus formeel aankondig dat ons die wetgewing, ter willle van ons kinders, in die hof sal beveg.
Tweet media one
5
44
148
@solidariteit
Solidariteit
1 year
PAS BEKEND: Ná Solidariteit se laaste besoek aan die Verenigde Nasies in 2016, het die Komitee vir die Uitskakeling van Rassediskriminasie (CERD) beslis dat Suid-Afrika se raswetgewing aangepas móét word om aan internasionale konvensies te voldoen. @SolidariDirk vertel meer.
3
42
148
@solidariteit
Solidariteit
5 years
Hier is die kampus! Solidariteit bou reeds 'n geruime tyd aan 'n vry, veilige en voorspoedige toekoms in Suid-Afrika en uiteindelik kan ons die kampusplan vir Sol-Tech bekendstel. Kyk hier:
9
45
136
@solidariteit
Solidariteit
4 years
#InDieNuus The campus opening in February is proof that communities don’t need to wait for government to deliver solutions, as it was funded by its own members, who paid an additional R10 fee on their annual memberships over 15 years. @TheCitizen_News
8
43
141
@solidariteit
Solidariteit
4 years
🔸Johan Böning van Solidariteit sê: “Vandag is ‘n dag wat ons toewy aan die Here.” Deel sy boodskap van hoop #RETWEEET #farmMurders @solhelpendehand @SolidariDirk @flip_buys @afriforum
7
52
139
@solidariteit
Solidariteit
1 year
𝐓𝐎𝐏 𝐒𝐓𝐎𝐑𝐈𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐃𝐈𝐄 𝐖𝐄𝐄𝐊 Ons sal nie toelaat dat kaders maatskappye volgens ons velkleur klassifiseer nie. Solidariteit het tans die sterkste regsaak teen raswetgewing in Suid-Afrika. Hier is 5 akseis waarvan jy moet weet.
2
34
136
@solidariteit
Solidariteit
6 years
#SolidarityWIN - Solidarity today represented a member, Pieter van den Berg, at the High Court after he was falsely accused of a colleague of racism, and his contract was wrongly cancelled by the SABC. The Judge's verdict was that he receives damages in the amount of R990 000.
6
58
128
@solidariteit
Solidariteit
4 years
MEDIAVERKLARING “Mnr. Lesufi oorskry sy bevoegdhede. Hy het geen insae in hierdie aangeleentheid nie en het geen reg in hierdie verband om aan onafhanklike skole voor te skryf nie,” sê Melanie Buys, hoof van Ontwikkeling by die SOS.
16
44
130
@solidariteit
Solidariteit
11 months
𝗢𝗻𝘀 𝗲𝗶𝘀 𝗻𝗼𝘂 ’𝗻 𝗲𝗶𝗻𝗱𝗱𝗮𝘁𝘂𝗺 𝘃𝗶𝗿 𝗿𝗮𝘀𝘁𝗲𝗹𝗹𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗮𝗸𝘀𝗶𝗲! Versterk ons klag! Die tyd is nóú. Klik hier!
Tweet media one
1
43
139
@solidariteit
Solidariteit
1 year
Ons is vandag by die Uniegebou om ons kommentaar teen die regering se belaglike #Raswet in te dien. Solidariteit het reeds op 10 Mei hofstukke teen dié raswet beteken, en is reg vir ʼn epiese hofstryd. @SolidariDirk Klik hier:
3
20
135
@solidariteit
Solidariteit
3 years
“Inperkings wat nou deur die regering ingestel word is ‘n desperate poging om ‘n krisis, wat deur die regering se eie onbeholpenheid geskep is, te bestuur,” sê @flip_buys @SolidariDirk
Tweet media one
4
36
133
@solidariteit
Solidariteit
1 year
2
33
131
@solidariteit
Solidariteit
1 year
🔴Mediaverklaring Solidariteit het vandag aangedui dat hy gereed maak vir ʼn enorme regstryd oor die nuwe Wet op Diensbillikheid. Dit volg nadat pres. Cyril Ramaphosa, dié wet vroeër vandag bekragtig het. @zarsg @eNuus @maroelamedia @Klankkoerant @sabcnuus
8
38
132
@solidariteit
Solidariteit
2 years
PRESS RELEASE “Quasi racism cannot be the charge every time someone is unhappy with an interaction that took place in the classroom. In this case, a whole family’s life was disrupted by one false accusation”. @AnliaArcher @TimesLIVE @ewnreporter @News24
18
48
130
@solidariteit
Solidariteit
1 year
#SkrapDieRasWet - "Suid-Afrikaners wil 'n land sien wat nie deur ras gedryf word nie. Gaan van deur tot deur en praat met Suid-Afrikaners en jy sal dit by hulle hoor." sê @BigDaddyLiberty @maroelamedia @eNuus @Netwerk24 Skrap die raswet, klik hier:
Tweet media one
4
31
135
@solidariteit
Solidariteit
4 years
❌SKORS LESUFI @SolidariDirk sê: "Solidariteit vra dat Lesufi geskors word, dat hy aangekla word en ontslaan word. Lesufi en sy kaders het plunderaars geword onder die dekmantel van ‘n regering. Dit moet STOP." @RapportSA @MonSpek1 @JacaNews @GrootFM @RekordNewspaper @ewnupdates
Tweet media one
6
48
130
@solidariteit
Solidariteit
1 year
ʼn Epiese hofstryd kom oor RAS in Suid-Afrika en die kwessie sal ook internasionaal aan die groot klank gehang word. Allés wat jy moet weet is nét hier. 👇
7
28
134
@solidariteit
Solidariteit
10 months
#InDieNuus “The fact that the UN is now starting to ask questions about farm murders, ‘Kill the Boer’ and race quotas to the SA government are some of the fruits of AfriForum and Solidarity’s persistent international awareness campaigns. @Politicsweb
8
46
131
@solidariteit
Solidariteit
1 year
#InDieNuus The government and Solidarity will again appear before the UN’s Committee on the Elimination of Racial Discrimination (CERD) in November, where Solidarity will expose the government’s policy of statistical racial representativity. @BusinessTechSA
7
34
128
@solidariteit
Solidariteit
1 year
PRESS RELEASE The government has already failed with the public healthcare system, and it now wants to fail on a bigger scale. We cannot trust the government and we cannot trust our health to their hand @SolidariDirk @ewnreporter @IOL @News24 @BDliveSA
4
43
129
@solidariteit
Solidariteit
2 months
Reuse nuus: Solidariteit stamp pilaar van NGV in hof om. Artikel 36 - 40 van NGV, wat regering mag gee om te bepaal waar mediese praktisyns praktiseer, is deur hooggeregshof ongrondwetlik verklaar. Klik hier om dié uitspraak te lees:
Tweet media one
3
43
131
@solidariteit
Solidariteit
4 years
🔸SOLIDARITEIT VIR BOERE Stuur jou gebed hier onder 👇✝️ Beste vriende Solidariteit ondersteun vandag om 10:00 - 12:00 die "bikers against farm murders run” en neem deel aan die spesiale biduur saam met @solhelpendehand
4
43
123
@solidariteit
Solidariteit
3 years
MEDIAVERKLARING Die Solidariteit Beweging het vandag standpunt ingeneem deur te stel dat daar geen verdere rede bestaan waarom die huidige ramptoestand, wat al sowat 22 maande in werking is, van krag moet bly nie. @SolidariDirk @afriforum
4
25
119
@solidariteit
Solidariteit
1 year
#InDieNuus Solidariteit gaan ook in Desember vanjaar voor die Verenigde Nasies verskyn oor SA se oortreding van internasionale konvensies oor rassediskriminasie. @maroelamedia
10
33
122
@solidariteit
Solidariteit
10 months
#InDieNuus “Solidarity is determined to fight these plans to capture ownership of our health in court. Should President Ramaphosa add his signature to the NHI Act, our legal team is ready to start litigation immediately, Solidarity stated. @radioislam
5
38
123
@solidariteit
Solidariteit
8 months
“Gimnasium Pretoria is verbind tot opvoedkundige uitnemendheid en gemeenskapsbetrokkenheid", sê Louis Dekker, uitvoerende hoof van Gimnasium Pretoria by vandag se bekendstelling van dié splinternuwe skool wat deel vorm van die Solidariteit Beweging. Hiermee amptelike handelsmerk!
Tweet media one
8
32
116
@solidariteit
Solidariteit
10 months
▶️ Anton van der Bijl vertel uit Switserland: Solidariteit het vandag in ʼn voorlegging aan die Verenigde Nasies gevra dat rassewette in Suid-Afrika tot ʼn einde moet kom. Rassewette het genoeg skade in Suid-Afrika aangerig. Klik hier om meer te lees:
4
29
122
@solidariteit
Solidariteit
5 years
#Affirmativeaction - The SAHRC report came in the wake of recommendations made by the United Nations’ Committee on the Elimination of Racial Discrimination (CERD). The CERD report is sharply critical of South Africa’s racial classification system.
8
68
98
@solidariteit
Solidariteit
5 years
Mooi! Julle duld nie boelies nie. Ons ondersteun julle al die pad!
@SolidariDirk
Dirk Hermann
5 years
Ek is trots op ons kunstenaars. Kom ons staan bankvas agter hul. @bobbyvjaarsveld @DewaldWasserfal @adamtasmusiek @Jay_du_Plessis @CorleaBotha @BokvanBlerkReal @steve_hofmeyr Talle sangers ondersteun Steve ná Ghoema-besluit via @maroelamedia
20
133
470
2
25
107
@solidariteit
Solidariteit
4 years
#Clicks buig die knie voor anargie! Korporatiewe Suid-Afrika het slap ruggrate. 'n Klein groepie plunderaars met rooi oorpakke word beloon met beurse. Pateties, of hoe? @Clicks_SA @EFF @SolidariDirk @flip_buys @kalliekriel @NoethHannes
11
42
113
@solidariteit
Solidariteit
3 years
Wat dink JY? Laat weet ons in die kommentaar 👇 👇
Tweet media one
136
21
110
@solidariteit
Solidariteit
1 year
𝗦𝗼𝗹𝗶𝗱𝗮𝗿𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁 𝗕𝗹𝗼𝗴 Daar is tans 53,6% gekwalifiseerde wit mense in die landbousektor. Die regering se teiken is dat dit 8% moet wees! Dis SIEK! Wat dink jy van die nuwe raswet? Lees ook meer in @TheunsduBuisson se blog: 👈
19
42
110
@solidariteit
Solidariteit
4 years
Dr. Dirk Hermann: "Daar is drie belangrike elemente in die Gelofte: Die eerste is ʼn dankdag, die tweede dat ʼn huis tot Sy eer opgerig word en die derde “dat ons ook aan ons kinders sal sê.” #Geloftedag
1
22
112
@solidariteit
Solidariteit
5 years
#Opebrief - Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het 'n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa geskryf na aanleiding van sy Versoeningsdagtoespraak. Klik gerus hier om die ope brief te lees:
10
38
102
@solidariteit
Solidariteit
2 years
PRESS RELEASE Solidarity today warned Pres Cyril Ramaphosa in a cautionary note that it would litigate if the president, in his State of the Nation Address tonight, or on any other occasion, institutes a state of disaster due to the ongoing energy crisis.
13
32
107
@solidariteit
Solidariteit
2 years
𝓖𝓮𝓵𝓸𝓯𝓽𝓮𝓭𝓪𝓰 ☁️ Ons geskiedenis as Afrikaners getuig van so baie heldedade wat God moontlik gemaak het. Ons hou vas aan die dag wanneer God sy kinders weer kom haal.
Tweet media one
2
18
111
@solidariteit
Solidariteit
3 years
#InDieNuus Solidarity has ordered Minister Sisulu to suspend the Cuban engineering project, or she may have to defend its rollout in court. @MSNNews @SolidariDirk
14
39
105
@solidariteit
Solidariteit
6 years
#ElanaBarkhuizen - 'n Spesiale dankie aan Juffrou Elana wat haar vertroue in Solidariteit geplaas het, Solidariteit se regspan, al die ander wonderlike personeel van Solidariteit, Solidariteit lede en elke persoon wat Solidariteit met die hofsaak ondersteun het. @SolidariDirk
6
24
98
@solidariteit
Solidariteit
3 years
🔴 Dit is 'n SKANDE! SA voer Kubane in om jóú werk te doen en jy betaal R75 miljoen vir hulle salarisse. Dit moet STOP! Solidariteit sleep die departement hof toe om hierdie onreg te stuit. Deel hierdie boodskap wyd.
Tweet media one
4
54
104
@solidariteit
Solidariteit
4 years
📢 Boodskap aan staatsinstellings: Jou beurt kom❗ Kom ons sit die geveg VOORT!
Tweet media one
4
28
93
@solidariteit
Solidariteit
1 year
#SkrapDieRasWet . Solidariteit en die Kaapse Forum dien petisie teen irrasionele raswet by parlement in. Regulasies is ingrypend vir die land, vereis spesiale debat. Klik hier om die raswet te verwerp:
8
29
104
@solidariteit
Solidariteit
5 years
Lesufi’s facts about new ‘university’ completely wrong Sol-Tech is a technical college that has been registered 12 years ago. It is not a new university as Panyaza Lesufi has repeatedly claimed. @BusinessDayNg @IOL @TimesLIVE @JacaNews @ewnreporter
12
57
98
@solidariteit
Solidariteit
5 years
"You have chosen to distort and abuse history for your political ideology on land." - @SolidariDirk An open letter to pres. Ramaphosa.
8
36
95
@solidariteit
Solidariteit
1 year
#InDieNuus "A minister from the Union Buildings can suddenly decide what every single business in this country should look like; with severe penalties attached to it if you don’t comply", says Connie Mulder. @NBCNews @cpm747
10
28
101
@solidariteit
Solidariteit
3 years
BASTA met Lesufi! Genoeg is GENOEG! @johnellVV skryf meer oor Lesufi se onbevoegdheid om hoof van 'n departement te wees. Klik hier. ⬇️
9
43
101
@solidariteit
Solidariteit
4 years
Het jy gehoor die Voortrekkermonument maak vandag weer sy deure oop? Toegang is halfprys tot einde Februarie 2021 en besoekers is welkom van Dinsdag tot Sondag tussen 09:00 en 15:00. Deel die boodskap!
Tweet media one
4
46
89
@solidariteit
Solidariteit
9 months
Suid-Afrika het tans twee mediese diensstelsels: een wat gratis is en wat landswyd grootliks substandaarddienste lewer, en een wat geld kos en uitstekende sorg bied. Die NGV sal nie die openbare gesondheidstelsel verbeter nie, maar die privaat sektor aftakel en insluk.
4
30
96
@solidariteit
Solidariteit
11 months
Solidariteit verskyn einde November 2023 weer voor die VN – dié keer om ʼn einddatum vir rastellende aksie bepaal te kry. Ons kort jou stem om suksesvol te wees. Klik hier:
2
33
98
@solidariteit
Solidariteit
5 years
Die nuwe #SolTech kampus is wêreldklas en sal sy deure in Januarie 2021 open vir duisende studente wat vry, veilig en voorspoedig hul loopbane gaan aanpak. @SolidariDirk @OnsAkademia @SOS_Skole @afriforum @solhelpendehand
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
8
34
86
@solidariteit
Solidariteit
3 years
PRESS RELEASE “The fact remains that the Cuban engineers do not meet the requirements of the Engineering Council of South Africa (ECSA) and can therefore only be used to a limited extent for the work they are supposed to do." @SolidariDirk @dailymaverick
5
41
95
@solidariteit
Solidariteit
4 years
Dit is nodig dat daadwerklike stappe nou teen @Julius_S_Malema gedoen word.
Tweet media one
3
11
89
@solidariteit
Solidariteit
4 years
#InDieNuus 🧱 #SolTech behoort aan JULLE! Solidariteit wil graag elke Solidariteit-lid en bydraer tot die Solidariteit Boufonds bedank vir julle rande👏 @RapportSA @SolidariDirk
Tweet media one
0
13
91
@solidariteit
Solidariteit
1 year
PRESS RELEASE “Today we made history. It was one of the largest gatherings of political parties and civic organisations to date. Everyone who was present shares the conviction that we have to take action against the abuse from the government." @TimesLIVE
7
26
91
@solidariteit
Solidariteit
1 year
Nasionaal gaan ongeveer 1/4 bruin werknemers vervang moet word ten einde die minister van arbeid se sektorale teikens te haal. Stop die raswet en steun ons klag. Klik hier: #SkrapDieRaswet
4
22
92
@solidariteit
Solidariteit
4 years
EKSKLUSIEF: Dit is die jaar 2021. Oor die volgende 365 dae gaan meer as 1 500 toekomstige jong ambagslui blinkoog en ywerig, gereedskapkaste in die hand, voor Sol-Tech se splinternuwe wêreldklas kampus in Monumentpark staan.
3
18
89