Maroela Media Profile Banner
Maroela Media Profile
Maroela Media

@maroelamedia

85,064
Followers
785
Following
8,105
Media
153,207
Statuses

Maroela Media is ’n Afrikaanse aanlyn kuierplek. As jy Afrikaans is, is hierdie jóú kuierplek! Laai gerus ook ons app af:

Joined April 2011
Don't wanna be here? Send us removal request.
@maroelamedia
Maroela Media
4 years
Duisende motorfietsryers staan saam teen plaasaanvalle Lees meer hier:
3
85
263
@maroelamedia
Maroela Media
29 days
ʼn 80-jarige huiseienaar van Bergseringstraat in Magalieskruin, Pretoria, het twee aanvallers wat hom vroeg Dinsdagoggend in sy huis oorrompel en van sy vuurwapen probeer beroof het, doodgeskiet.
28
49
252
@maroelamedia
Maroela Media
4 years
Optog teen #plaasmoorde vandag in Naboomspruit. Hou @maroelamedia dop vir meer nuus.
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
6
70
199
@maroelamedia
Maroela Media
5 years
Ope brief aan Ramaphosa: 'U poog om Afrikaners se geskiedenis te kriminaliseer'
20
93
189
@maroelamedia
Maroela Media
4 years
Wat is dan nou meer Afrikaans as 'n blikbeker, boeretroos en beskuit? Ons vier vandag Afrikaans se 95ste verjaarsdag! Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken. Laat weet gerus wat jóú gunsteling- Afrikaanse woord is. Lekker, Maroela!
Tweet media one
20
53
194
@maroelamedia
Maroela Media
1 year
AfriForum se eie kragmaatskappy op hande Lees hier:
21
32
195
@maroelamedia
Maroela Media
3 years
Meer as R1 miljoen vir medaljewenners ingesamel Lees hier:
6
19
172
@maroelamedia
Maroela Media
5 years
Amy-Leigh ‘veilig’ gevind Lees meer hier:
Tweet media one
9
53
157
@maroelamedia
Maroela Media
10 months
“Suid-Afrikaners is moeg daarvoor om armer, hongerder en meer desperaat te word terwyl ANC-ministers ʼn luukse lewe lei wat steeds onverhinderd bly.” Lees meer:
11
37
165
@maroelamedia
Maroela Media
6 years
Die #Kaap is weer Hollands! Gerrit Lamprecht het hierdie pragtige foto van die #Hexrivier in die verbyry op pad na Beaufort-Wes geneem. Lamprecht skryf: “Wou sommer net die Kaap se #se ën van #re ën met @maroelamedia deel!” #weer #fotografie
Tweet media one
5
32
149
@maroelamedia
Maroela Media
3 years
Hiep hiep hoera! Maroela is vandag 10 jaar oud! 🥳 #lekkermaroela
Tweet media one
11
14
144
@maroelamedia
Maroela Media
5 years
Tweet media one
1
22
135
@maroelamedia
Maroela Media
1 year
Man onskuldig ná onderonsie met EFF Lees hier:
8
15
130
@maroelamedia
Maroela Media
4 years
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. (Habakuk 3:19) Lees hier:
2
17
126