Al die nuus, politiek, sport, geldsake & vermaak tot menings & diepteontledings,
#AllesOpEenPlek
& in Afrikaans! Volg
@Netwerk24Sport
vir top-sportnuus.
Dr. Annelie Lotriet van die DA is tot adjunk-speaker van die nasionale vergadering verkies. Sy het 273 stemme gekry en Vuyo Zungula, leier van die ATM, 54.
Lees meer hier:
Die Wes-Kaap kry sy eie kampus van Akademia, die Solidariteit Beweging se Afrikaanse universiteit, nadat mense uit die Stellenbosch-gemeenskap wat besorg is oor Afrikaans aangebied het om dit te help finansier.
’n Plaasvoorman, Brendin Horner (21), wat vir ’n vooraanstaande Vrystaatse boer gewerk het, se lyk is aan ’n paal vasgemaak nadat hy Donderdagaand op 'n plaas naby Paul Roux in die Vrystaat vermoor is.
@alettaafrika
➡️
Ná een van die bloedigste weke ooit op Suid-Afrika se plase sê landbou-organisasies dis tyd om die kwessie soos ’n noodtoestand te takel. ||
@JohanEybers
Die stemme van
#DA
kiesers sal van nou af gehoor word in alle vertrekke waar besluite oor die toekoms van Suid-Afrika geneem word, sê
#JohnSteenhuisen
.
#Eskom
is deur die hof beveel om binne tien dae afskrifte van al sy huidige kontrakte vir die aankoop, vervoer en verspreiding van steenkool en diesel, sowel as sy kontrakte met buurlande om krag uit te voer, aan AfriForum te oorhandig.
Die teenmisdaad-aktivis Ian Cameron het by die
#DA
aangesluit en sy naam is blykbaar hoog op die party se kandidatelys vir die parlement. ||
#IanCameron
#politiek
@Dawiboon
#BhekiCele
, minister van polisie, “gaan slapelose nagte hê” as hy aan die teenmisdaad-aktivis
#IanCameron
(33) as ’n
#DA
-parlementslid dink, sê
#GeordinHillLewis
, burgemeester van die Kaapstad-metro.
Die woorde 'Kill the Boer' maak ’n bespotting van die pyn en lyding wat die slagoffers van plaasaanvalle en -moorde ervaar, sê Ernst Roets. 👉 So het Roets, adjunkhoof van AfriForum, in die hooggeregshof in Johannesburg getuig.
#AfriForum
#EFF
AfriForum veg nou in die konstitusionele hof om te keer dat John Hlophe, uitgeskopte regter-president van die Wes-Kaap, in die land se waghond-liggaam vir regters dien. ||
@marizanne_kok
Bheki Cele se uitbarsting teenoor hom het die aantal handtekeninge op ’n versoekskrif wat die kop van die minister van polisie eis, meer as laat verdubbel, sê Ian Cameron van Action Society. ||
#BhekiCele
#IanCameron
@GertvanderWesth
#AfriForum
gaan sy eie elektrisiteitsopwekkingsmaatskappy begin. Die langtermynplan is om die eerste modulêre korrelbedreaktor in Suid-Afrika te ontwikkel. ||
@piotrstijn
Die vermeende sindikaatbaas wat openlik deur boere van Bray in Noordwes daarvan beskuldig word dat hy agter misdaad in die gebied sit, dreig glo gereeld die boere hier.
’n Storm het opnuut losgebars om die kop van Bheki Cele, minister van polisie, oor ’n uitlating wat hy gemaak het oor die bendeverkragting van ’n groep vroue in Krugersdorp verlede week. ||
#BhekiCele
Die
#ANC
kan vanjaar vir die eerste keer in 30 jaar demokraties verslaan word, maar dan sal Suid-Afrikaners bereid moet wees om die toekoms in hul eie hande te neem en in groot getalle stembus toe te gaan.
Altesame R1,4 miljoen vir die modernisering van ’n kombuis, R240 000 om van kakkerlakke ontslae te raak, R54 000 om ’n gordynreling te vervang en R50 miljoen om seker te maak dat ministers en hul adjunkte se kragopwekkers werk. ||
@dawiboon
Die agt lede van adj.pres.
#PaulMashatile
se beskermingseenheid wat verlede jaar glo motoriste op die
#N1
in
#Johannesburg
aangerand het, moet verantwoordbaar gehou word, sê
#IanCameron
, voorsitter van die parlementêre portefeulje.
Nadat die radiopersoonlikheid Mark Pilgrim byna 64 dae in die hospitaal deurgebring het waar hy kankerbehandeling ontvang het, het hy sy lewensmaat, Adrienne Watkins, Oujaarsdag gevra om te trou.
👉 ||
#markpilgrim
#southafrica
#news
#radio
Die aktrise Themsie Times (70), bekend aan duisende kykers as die karakter Maria in die sepie 7de Laan, is Donderdag oorlede. LEES MEER:
#ThemsieTimes
#7deLaan
@Real7deLaan
|
#BhekiCele
, minister van polisie, moenie ’n sent van belastingbetalers se geld bestee om ’n parlementêre bevinding teen hom oor Ian Cameron van
#ActionSociety
in die hof te betwis nie.
Die eienaars van die Kaapse kroeg wat verlede maand vure moes doodslaan ná klagtes van rassisme teen hulle en hul instelling, beplan om die man wat die vuur gestook het te dagvaar weens die finansiële skade wat hulle gely het. ||
@marizanne_kok
Bheki Cele,minister van polisie,moenie net oor een mens om verskoning vra nie, maar skuld die hele land ’n verskoning vir sy swak leierskap.👉Dít was die reaksie van Ian Cameron,hoof van gemeenskapsveiligheid van die burgerregteorganisasie
#ActionSociety
.
Die onthulling dat tot 35% van alle senior bestuurders in die staatsdiens nie die vereiste kwalifikasies vir hul hoogs betalende poste het nie, is “uiters skokkend” en “vernietigend vir dienslewering” in Suid-Afrika. ➡️ |
@LlewellynPrince
Meer as twee derdes van die geld wat die regering tot dusver bestee het om die Covid-19-pandemie te beveg of die gevolge daarvan te verlig, het vermoedelik in die verkeerde hande beland en nóg mense sal môre daaroor aangekeer word. ➡️
MENING: Dit maak min sin om miljarde rande ekstra aan gratis tersiêre onderwys te bestee terwyl skoolonderwys van die swakste ter wêreld is. En terwyl kinders in puttoilette verdrink, skryf
@MaxduPreez
.
▶️ 📸 KYK || Honderde boere het Maandagoggend in trekkers, bakkies en op motorfietse by die landdroshof in Roedtan in Limpopo saamgedrom, waar drie vermeende moordenaars van ’n boer in die hof verskyn.
👉 ||
@MarietieLouw
Die “skokkende en tragiese” krisis waarin byna vyf miljoen kinders in Suid-Afrika honger ly, is die gevolg van pure nalatigheid en minagting van die lot van die kinders deur pres.
#CyrilRamaphosa
, sê
#JohnSteenhuisen
, DA-leier.
Hulle is pimpel en pers geslaan, gedwing om hul klere uit te trek en uitgeskel as “boere”, vertel ’n groep mynwerkers wat die Gold One-gyselaarsdrama aan die Oos-Rand oorleef het. ||
#GoldOne
@ElsieGeselsies
@Bladibla