๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ Profile Banner
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ Profile
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ

@whiskeymale

6,742
Followers
2,578
Following
11,436
Media
56,841
Statuses

Ek is nie lus vir jou kak nie. Here for fun(ny). I post random jokes. Not here for your validation.

On your phone
Joined June 2009
Don't wanna be here? Send us removal request.
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
17 days
Wie onthou nog hierdie sweets?
Tweet media one
162
67
1K
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Six firefighters and two civilians left home this morning... not returning to their families in the evening. My sincerest condolences to their loved ones, grieving in a time where they should've taken part in festivities. No one deserves to parish like this. ๐Ÿ•ฏ
Tweet media one
66
116
868
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
Who remembers this? Wie kan die onthou?
Tweet media one
63
32
772
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
9 months
As jou pa jou nie bliksem nie... dan slaan oom busdrywer die maniere in jou in.
@TheGeneral_0
Generalโ„ข๏ธ
11 months
At some point, people are going to say enough is enough and take matters into their own hands.
2K
3K
18K
110
99
685
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Not verified... but if this is true, may you be blessed in abundance sir.
Tweet media one
28
95
663
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 months
Wie onthou dit? ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ
Tweet media one
36
52
571
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
I see that France turned off the lights on the Eiffel tower last night as a mark of respect for the late queen. She must have meant a heck of a lot to South Africa we turn off half the country
34
75
560
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
12 days
Wie onthou nog vir Bollie in die Huisgenoot?
Tweet media one
43
29
532
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
11 months
๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ
Tweet media one
41
99
497
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
Best bumper sticker ever.
Tweet media one
19
149
482
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
So let's get this straight. If you are living off grid, Eskom wants a piece of you. If you live on the grid, they can't supply you. This is the same as growing your own vegetables and collecting eggs from your chicken coop... and PnP tells you to pay them for the groceries.
@endurancetry
Dr. Feelfokol. -
2 years
Fact: This is a proposed tariff from Eskom even if you are not using their services??? Then add to that the proposed tariff increase of 32,6 % !! We are being screwed.. @AlwaysPowerSA
Tweet media one
16
7
19
79
193
456
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
5 years
When a photo sketches a 1000 words.
Tweet media one
21
106
420
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Pardon the French... nie vir sensitiewe oortjies nie.... maar kak snaaks.
60
94
423
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
9 months
Vandag 19 jaar terug... het ek hierdie kak gewoonte gelos.
Tweet media one
102
8
424
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
10 months
13 jaar terug op oukersdag het ek skaars iets gehad om te eet. Ek het by familie gaan eet kersdag en het skaars geld gehad om n koeldrank by te dra. Vannaand sit ek met n hart vol dankbaarheid. Super geseรซnd en "happy". Dis my wens vir jou. Geluk en voorspoed. Geseende Kersfees.
Tweet media one
42
22
424
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 months
Wie kan hierdie outjie onthou?
Tweet media one
35
9
418
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Licorice ice cream and cone. Would you try this?
Tweet media one
123
35
377
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 months
Wie het nog hul groen ID boekie?
Tweet media one
107
5
394
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Fok... ek raak nou gatvol vir die hele entstof/vaccine moddergooi. My fok, as jy die jab wil he, loop kry hom. As jy hom nie soek nie, gaan koop dan n boksie Smarties. Each to their own! Dit het niks met niemand uit te waai nie. Praat eerder oor julle sekslewe of payslips. Ffs!
38
21
360
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
7 days
Wie het ook allas gejol as kind? Ek het nog n bottel albasters in my kas erens.
Tweet media one
31
9
376
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Pardon the French... but it's hilarious. This man became a legend overnight.
Tweet media one
28
42
325
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
We need this guy....
Tweet media one
10
53
325
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
5 months
Wie se oupas... pa's of ooms het Safaripakke gedra? Dit en daai laaaang wol kouse met leer skoene.
Tweet media one
121
17
323
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Wie onthou die goed?
Tweet media one
52
13
307
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Ek hoor daar was n ou Sannie Suurpram wat mense vandag kak gee oor hulle bully beef eet. Hier is een vir al julle ou legends wat al so n blikkie oopgemaak het, n ui, tamatie, sout en peper in die pan gegooi het en dit met n stuk brood geรซet het.Humble upbringing creates legends.
Tweet media one
58
26
297
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
RIP @ShaneWarne Not always the most popular character on the field but a true legend of the game.
Tweet media one
22
35
293
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
9 months
Ek hoor die foto....
Tweet media one
36
23
296
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
The World Health Organization announced that dogs cannot contract COVID-19. Dogs previously held in quarantine can now be released. To be clear, WHO let the dogs out.
29
44
285
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
8 months
Net so....
Tweet media one
14
94
278
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Everyone is calling for Ramaphosa's head.... but little thought is going into who would replace him. I'm horrified....
80
30
260
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Die hele Dis-Chem affรชre is eintlik heel eenvoudig. Ondersteun net jou naaste, klein apteek. Maklik. Ek doen al vir meer as n dekade. Ek ontstel my nie meer oor kak soos diรฉ nie. Ek omseil dit. Ons as verbruikers het n keuse waar ons ons rande kan en moet spandeer.
26
23
264
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Wie onthou Desember vakansies, die wit haas en sweets by Star Mart?
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
19
17
262
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Kom jou k*nt...
Tweet media one
11
42
248
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Hande op: Wie het hulle eie skoolboeke oorgetrek? Who covered their own school books? ๐Ÿคš
Tweet media one
40
8
246
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Ek is nie n emosionele mens nie. Glad nie. Maar hierdie foto het my gisteraand gebreek. Shelter hondjies wat wag vir hulle kos. Want mense dump net hulle diere en maak dit ander se probleem, of laai hulle langs die pad af. Daai oulike bondeltjie as puppy, nou n shelter brak. Nee
Tweet media one
45
35
249
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
6 months
Or "wood" they? ๐Ÿคญ
Tweet media one
81
10
245
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
So some muppets are calling for another hard lockdown. The only thing the last hard lockdown did... was to destroy the economy.
24
33
241
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
As jy more aand klappers skiet in die stad... is jy n vark anus.
Tweet media one
15
66
243
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Ek het gisteraand so baie wyn gedrink... ek het vanoggend opgestaan met n Bolandse aksent.
22
12
245
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Want.... 1. Mense is gatvol vir herhalings. 2. Hulle saai meestal gemors uit. 3. Hulle vervreem hul premium kliรซnte deur toe te gee aan drukgroepe. 4. Dit raak onbekostigbaar. 5. Niemand het meer die aptyt vir politieke speletjies in SA sport nie.
45
37
249
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
The end of a 25 year friendship.... because I did what was right for me.
55
5
230
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
1 year
Die ou in die Air BnB eenheid langs my het twee horisontale stresverligtings konsultante gehuur vir die nag en vanoggend versuim om hulle te vergoed. Die uiteinde was n mengsel tussen Jerry Springer, WWE en Mortal Combat, 6uur vanoggend. Dramatiese sekskepades op sy beste.
54
16
240
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
5 months
Life without cell pones...
Tweet media one
38
23
234
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
So this Uber Eats driver just collected a delivery from the shop I'm waiting for my curry. Decided to strike a convo with him. "Must be cold om that thing?" He replied "It's freezing, but my people must eat". Then you get them fuckers who looted billions a week ago. #Respect
Tweet media one
8
25
227
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Who can relate?
Tweet media one
31
23
224
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 months
My ma het een gehad. Sommer vorige aand se curry mince... of kaas en tamatie. As daai tamatieskil jou lip getref het was dit n ander saak.
Tweet media one
35
6
233
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Who grew up with one of these bad boys?
Tweet media one
42
7
220
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
9 months
En natuurlik sal sommiges nou die hele Dricus oorwinning "polities" maak. Donders pateties. Die man het niks lelik of neerhalend gesรช teenoor enige iemand nie. Sleg, aandagsoekende moerskonte.
25
20
227
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
Julle moet sien hoe gaan die Covid syfers "spike" voor paasnaweek en voor die Julie wintervakansies.... mark my words today.
33
35
215
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
9 months
๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ yaaaaay. ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ
Tweet media one
21
31
221
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 months
Those were the days....
Tweet media one
17
14
226
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
This my dear friends... is why you should ALWAYS be ready and not sleep with your firearm in your safe overnight.
21
45
215
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
1 year
As jy hierdie kan onthou.... het jy in n legendary tyd grootgeword.
Tweet media one
27
6
211
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Hierdie looting is NIE pro-Zuma protests nie. Dis gemik om die ekonomie verder te vernietig. Noem my maar 'n conspiracy theorist...
39
24
203
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Vandag 17 jaar terug het ek hierdie kak weg gegooi.
Tweet media one
48
2
209
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
So... moet n steak mos lyk. Cheers. ๐Ÿท๐Ÿฅฉ
Tweet media one
24
2
205
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
9 months
Check julle nuwejaar... ๐Ÿ˜‹
Tweet media one
80
14
205
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Een van die dae is dit seker weer dik mode. Dit en n Toyota Cressida... en Lexington siegrรชts...
Tweet media one
49
15
197
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Who still remembers the old Greek kรชffie on the corner... with the arcade games, soccer tables and that smell of old fish, chips and russian oil... and the adult magazines on top of the shelf. Those were the days.
Tweet media one
27
11
198
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Today... 26 years ago, Pieter Hendriks beat David Campese to score this beauty in the 1995 World Cup opener.
Tweet media one
19
27
202
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
As jy hierdie kan onthou, sal jy met heimweรซ terugdink en verlang. Ek mis die water-orrel. Those were the days.
Tweet media one
24
10
194
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Nou dat die kak verby is.... kan ons die laaste dag van die langnaweek terdeรซ geniet. Have a lekker one.
Tweet media one
16
26
195
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
This is so touching.... watch to the end. ๐Ÿ˜ญ
38
30
192
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
๐Ÿคš
Tweet media one
35
8
196
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
Not to brag about my financial skills, but my credit card company calls me everyday to tell me my balance is outstanding...!
18
6
194
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
And the Vaal dam is 100% full.
14
12
194
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
I leave it there. Cry the beloved country.
Tweet media one
14
54
177
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Ek is lus vir regte, egte bazaar kerrie en rys.... daai wat die ou tannies so lekker maak en bedien met piesang, klapper en blatjang.
32
4
189
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Ek was daai kind. Ek was gespot, geskop en weg gedruk. Ek sou dit nie anders wou he nie want ek het geleer om dit wat ek vandag het meer te waardeer. Teleurstelling en armoede vorm jou. Dit maak jou beter en sterker. ๐Ÿ™‚
@Basiepretorius
gert pretorius
3 years
Baie diep foto .....
Tweet media one
9
17
95
22
12
186
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
1 month
Ek is n spoorwegkind, en trots daarop. My pa het sy salaris verdien "tussen treine". Ons het nooit n tekort gehad nie maar ook nie luxuries nie. Ek moes my eerste kar self koop deur my pa en na my laaste paaiement, het my pa my die gele terug gegee, elke sent. Ons het n goeie
Tweet media one
19
4
196
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
My fellow South Africans.
Tweet media one
18
28
179
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
1 month
Wie onthou nog hierdie SoS telefone langs die hoofroetes?
Tweet media one
12
5
192
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Me too... I support this ๐Ÿ˜
Tweet media one
48
29
181
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
Telemarketers hou glad nie daarvan as jy hulle in 'n sexy stem vra wat hulle aan het nie. Die een vrou het summier die foon in my ore neergegooi. Biets.
31
8
180
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Oh Niiiiiiles
Tweet media one
19
9
182
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
The face of a free man.
Tweet media one
37
2
179
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
5 months
Dafuq I would.... niemand donder my steak op nie ๐Ÿ˜
Tweet media one
68
8
182
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
@cher Do you believe in tweet after drugs ๐ŸŽถ๐ŸŽถ๐ŸŽถ
2
5
172
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
So moet n tbone mos lyk...
Tweet media one
17
2
174
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
5 years
Centurion at the moment....
Tweet media one
20
82
170
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
13 days
Geniet julle Hierietiets day vandag.
Tweet media one
13
22
184
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
I'm not anti-vax. I'm pro-choice. Big difference.
4
13
170
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 months
Wie onthou nog die ou "Pick a mix" by die kiosk van n supermark?
Tweet media one
17
1
183
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 months
Ne? En iemand met dieselfde nommer sedert 2001? ๐Ÿ˜ Hoe lank het jy dieselfde nommer?
Tweet media one
115
2
176
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
If only I could have them forever and a day. I didn't rescue them... they rescued me.
Tweet media one
12
4
165
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚ Lekker Kroonstad.
Tweet media one
15
25
165
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Someone, please... enlighten me.... why do people wear masks while driving around in their cars without any passengers? What are you afraid of.... your own fart smells?
53
6
159
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
2 years
Het iemand dalk 'n tuinwerker nodig?
@News24
News24 ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
2 years
JUST IN | Carl Niehaus expelled from the ANC
Tweet media one
623
447
2K
92
15
163
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
What do you call a cheap circumcision? A rip off.
44
6
163
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
A babelas in 2021 is called a privilege.
6
18
169
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
So moet n covid isolation steak mos lyk ๐Ÿ˜‰
Tweet media one
25
6
160
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’ชโœŒ
Tweet media one
18
10
161
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚
Tweet media one
11
23
158
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Wanneer vergeet n werknemer hoe om Engels te praat? In n dissiplinรชre verhoor.
16
9
161
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Vir diegene wie nog gelukkig is om 'n moeder te hรช.... Waardeer haar. Jy het net een. Dit was baie amper vanoggend of ek het myne verloor.
32
6
156
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
1 year
Ek wens so dit was nog veilig om op 'n klein plot/plaas te bly sonder enige vrese van 'n aanval of inbrake... net daai spasie, stilte....
27
6
163
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
The devastation from yesterday's looting and violence cannot be comprehended. We lost 7% of our businesses and a warehouse. Millions lost...
29
31
149
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
4 years
So moet n steak mos lyk. Cheers
Tweet media one
24
6
158
@whiskeymale
๐Ÿ„ณ-๐Ÿ„ผ๐Ÿ„ฐ๐Ÿ„ฝ โ„ข๏ธ
3 years
Wie onthou hierdie fliek? Juffrou Gouws... Mnr Botes... Juffrou Gouws...
Tweet media one
31
4
151