Liewedier Profile Banner
Liewedier Profile
Liewedier

@liewedier

1,544
Followers
1,318
Following
186
Media
2,114
Statuses

off duty therapist (paeds)

Joined October 2020
Don't wanna be here? Send us removal request.
@liewedier
Liewedier
7 months
Boksterte en bollas🤍
Tweet media one
15
3
231
@liewedier
Liewedier
1 year
Bye Woolworths Hello Boschendal (farm fresh, next day, free delivery for orders over R500, within 3-hour delivery slot)
Tweet media one
10
35
206
@liewedier
Liewedier
1 year
Let's go 🦌 🏉
Tweet media one
6
2
172
@liewedier
Liewedier
7 months
My pa slaap vanaand vir die eerste keer in 78 jaar 50 weke en 3 dae in die hospitaal. Om ons ouers te sien oud word is 'n voorreg, maar moeilik. My hart gaan uit na almal wat 'n pad stap (of al gestap het) saam 'n pappa en/of mamma.
20
5
159
@liewedier
Liewedier
2 years
Luister mooi: hou áltyd ten minste 40% van die geld terug wanneer jy met bouers werk.
14
12
125
@liewedier
Liewedier
1 year
Ek onthou daai Sondagoggend toe ek my ma gebel het om te sê my verloofde het gewaai, middagete is af. Toe sy sê "nee wat, ons gaan nie dat dit jou onderkry nie". Ons hét gebraai en die lewe hét aangegaan.
4
5
121
@liewedier
Liewedier
1 year
Reg vir 'n tagtigste
Tweet media one
9
1
106
@liewedier
Liewedier
11 months
Mooiste Kaap
Tweet media one
2
6
103
@liewedier
Liewedier
2 years
At the point where I'm having to choose between Mr Delivery bringing me a burger & chips vs being comfy in a bathing suit coming Summer. I dislike fat and fat people. We all want to loose control, but self-respect was drilled into some of us.
70
0
87
@liewedier
Liewedier
1 year
Krag af, wyn oop. Dis die enigste manier om die pyn te verlig. Op jou Suid-Afrika 🍷
Tweet media one
7
2
93
@liewedier
Liewedier
7 months
Happiness is a flower farm.
Tweet media one
3
1
80
@liewedier
Liewedier
2 years
Leftover curry > sliced bread
Tweet media one
11
0
74
@liewedier
Liewedier
2 years
Looking at it with both hands in my pockets. Not reaching out.
Tweet media one
6
0
71
@liewedier
Liewedier
2 years
Just a girl who loves to twirl🖤
Tweet media one
10
1
71
@liewedier
Liewedier
10 months
Bietjie winderig vandag, maar dis 'n lekker plek dié.
Tweet media one
Tweet media two
2
1
65
@liewedier
Liewedier
10 months
Hermanus is vol van die kant af, én die weer is tos. Spread the word🤞
Tweet media one
10
2
64
@liewedier
Liewedier
1 year
Philodendron blom vanaand, môreoggend is sy toe.
Tweet media one
4
1
60
@liewedier
Liewedier
7 months
May I ask to say René in your prayers, please. My dad is going on for his 10th night in hospital and feeling a little low today.. it is his 79th birthday tomorrow.
15
0
62
@liewedier
Liewedier
1 year
If only I could make a living from here.
Tweet media one
5
0
61
@liewedier
Liewedier
2 years
Dis my Slakblom. Sy het haar 1ste Winter oorleef en nou gaan sy haar 1ste blom afshow. Wag hier vir updates 🐌 🌼
Tweet media one
5
4
57
@liewedier
Liewedier
1 year
Heksery😋 Wat noem mens dit en hoe maak mens dit?
Tweet media one
42
1
55
@liewedier
Liewedier
2 years
Tussen jou en my dis 'n perfekte dag
Tweet media one
1
0
57
@liewedier
Liewedier
2 years
Himalayan Salt Slab Steak. Was gifted this block from Salty Sistas this morning, so let's taste. Eks nuuskierig soos dit.
Tweet media one
7
0
55
@liewedier
Liewedier
9 months
Die fillet het steke
Tweet media one
5
3
54
@liewedier
Liewedier
2 years
I wonder what percentage of call from PRIVATE NUMBER is answered. For me, it's 0%
13
0
54
@liewedier
Liewedier
9 months
Ek wonder hoeveel waatlemoene het ek die seisoen al geëet😋
Tweet media one
6
0
50
@liewedier
Liewedier
6 months
Not once have I had one regret for not getting thát vax.
8
1
52
@liewedier
Liewedier
7 months
Kyk hoe hang die wilde granate.
Tweet media one
2
2
51
@liewedier
Liewedier
10 months
Alweer dik gevriet 😋
Tweet media one
3
2
48
@liewedier
Liewedier
1 year
Leftover Sunday lunch braai makes Mondays better 😋
Tweet media one
5
1
46
@liewedier
Liewedier
4 months
Carb loading. 85,91 km is a long way to watch.
Tweet media one
3
0
45
@liewedier
Liewedier
9 months
I heard these guys were so good today. It's quiet now 🙏 (not my photo)
Tweet media one
4
1
46
@liewedier
Liewedier
1 year
Belangrike verslag wat in Afrikaans geskryf moet word. Ek google translate 'dust mites'. Stofmyt. Google goeie woord vir 'tantrum'. Vloermoer. Ek gee op.
24
0
44
@liewedier
Liewedier
2 years
Growing up, did your parents also scream: "There's your family!"
Tweet media one
8
0
40
@liewedier
Liewedier
1 year
My hart is gebreek.
Tweet media one
11
1
42
@liewedier
Liewedier
2 years
Orchid starter pack from Darling Orchids arrived this morning; now to get these to flower🤞
Tweet media one
5
0
39
@liewedier
Liewedier
2 years
Ek het dit vir jou gepak, dis nie perfek nie, maar wat is
Tweet media one
3
2
40
@liewedier
Liewedier
1 year
It never rains but it pours.
6
1
39
@liewedier
Liewedier
2 years
I'm so happy to have my oven back; I'll be in the kitchen if you need me.
Tweet media one
5
0
37
@liewedier
Liewedier
2 years
Sal vinnig moet eet, môre is mos Maandag😋
Tweet media one
5
0
38
@liewedier
Liewedier
4 months
@zarahussain999 @barristerlawusa You don't have to publicly destroy your family of birth in order to protect your wife... You can do it in peace and quiet like most husbands do every day.
1
1
39
@liewedier
Liewedier
10 months
Kom ons begin die jaar goed.
Tweet media one
Tweet media two
0
1
37
@liewedier
Liewedier
2 years
Grown from a Woolworths cut rose ✂️ 🌹
Tweet media one
Tweet media two
2
2
36
@liewedier
Liewedier
8 months
Goeiemôre sonskyn, dis koelerig hier agter die boereworsgordyn.
Tweet media one
1
0
38
@liewedier
Liewedier
1 year
@JustdoitZee Love is...
Tweet media one
2
7
38
@liewedier
Liewedier
1 year
@lordofcin @glumirror At what age should this boy be taking responsibility for his own hydration? Eat your vegetables.
1
0
34
@liewedier
Liewedier
7 months
My broer het Vrydagoggend geland en styg nou weer op terug UK toe, hy was hier vir 'n joint vyftigste en ons het die lekkerste naweek saam gehad. Hy is een van ons tandartse wat daar anderkant 'n suksesvolle praktyk het. My hart was lanklaas so seer.
1
0
38
@liewedier
Liewedier
4 months
Dagbreek
3
0
36
@liewedier
Liewedier
2 years
Dis wat ek van meeste van julle dink.
Tweet media one
13
0
35
@liewedier
Liewedier
2 years
Call from the lady who waters my garden every 4 days: I forgot a sliding door + security gate open. House has been wide open since Friday. She says everything seems fine. Thank YOU, Western Cape People
2
0
36
@liewedier
Liewedier
2 years
Daar is 3 goed wat met 'n /v/ begin wat móét gaar wees voor jy dit eet: vark, vis & vokken hoender. Volg my vir nog kook tips.
3
0
34
@liewedier
Liewedier
4 months
Pragtige wintersdag in die Kaap.
Tweet media one
0
0
35
@liewedier
Liewedier
1 year
📍Bellville het sy beauty. Sondagmiddag op d stoep.
Tweet media one
3
0
35
@liewedier
Liewedier
2 years
Dutchman's Pipe Ok, bloomer
Tweet media one
3
1
32
@liewedier
Liewedier
1 year
What I ordered vs. what I got 100% service & 100% product Thank you, @LPDJ82 , it fits my style, personality, and lifestyle😘
Tweet media one
Tweet media two
3
4
32
@liewedier
Liewedier
10 months
Lazy girl Braaibrood Protip: load with cheeses, braai slowly
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
3
0
33
@liewedier
Liewedier
1 year
Jy sal my nie glo nie, maar dis suurlemoene.
Tweet media one
10
0
31
@liewedier
Liewedier
2 years
"Sommer het nie rede nie, en skilpad het nie vere nie.”  Wie van julle was/is só?
8
1
31
@liewedier
Liewedier
6 months
Meet me in the garden 💚
Tweet media one
2
0
33
@liewedier
Liewedier
6 months
In die skadu van ou Tafelberg
Tweet media one
0
0
31
@liewedier
Liewedier
17 days
Laat die liewe sonskyn in. Dis Oktober, dié mooiste maand 🌞☘️
Tweet media one
3
1
32
@liewedier
Liewedier
2 years
When considering renovations: • if you estimate it will take 1 day, plan for 3 days • if you estimate it will cost R1, plan for R3 Follow me for financial & mental health tips.
2
1
29
@liewedier
Liewedier
7 months
I don't know much about finances, but I understand garlic & ginger.
Tweet media one
2
1
30
@liewedier
Liewedier
2 years
Ek het vir ons granadillas opgetel🍹🍸🧃🧉
Tweet media one
5
0
27
@liewedier
Liewedier
2 years
Ek is ontsettend dankbaar vir alles wat ek ontvang sonder dat ek enige iets verdien. Dis net genade. Ek onthou ons #Geloftedag
1
0
30
@liewedier
Liewedier
1 year
Gister het ek die wit bougainvilleas aan hul nuwe rame vasgebind. Feb 2021: 200 steggies begin Mei 2022: 14 survivors uitgeplant Mei 2023: 8 is oppad om die grootste wit brander in die Bellville te maak🤍
Tweet media one
5
1
25
@liewedier
Liewedier
2 years
Hallo Suikerbekkie
Tweet media one
Tweet media two
1
0
29
@liewedier
Liewedier
2 years
Besides some wine, am I missing anything for a rooi potjie on the fire? Lekker Saderdag!
Tweet media one
7
0
28
@liewedier
Liewedier
4 months
That's 1.18L of coffee, I'm not planning to get up soon - Winter Holiday is here 🌦
Tweet media one
5
0
28
@liewedier
Liewedier
10 months
Away from the hustle and bustle
Tweet media one
2
1
28
@liewedier
Liewedier
11 months
Kaapse Wynlande
Tweet media one
Tweet media two
2
1
28
@liewedier
Liewedier
2 years
Opening my tightly wrapped oven after 3 months - this is inside. Renovations creep into your soul and everything.
Tweet media one
1
0
28
@liewedier
Liewedier
1 year
For as long as I can remember, my dad & I play chess. And I always win. Imagine my surprise when I played against someone else only to discover that I'm not good at all.
5
2
25
@liewedier
Liewedier
1 year
Sweet Strawberries
Tweet media one
0
1
28
@liewedier
Liewedier
2 years
Hello? Who shell I say is calling?
Tweet media one
4
0
26
@liewedier
Liewedier
1 year
Today, I tried Babylonstoren and 10/10. The harvest veg has me taking my ingredients book out.
Tweet media one
Tweet media two
2
1
27
@liewedier
Liewedier
2 years
Uiteindelik het ek ook pronkertjies
Tweet media one
7
0
24
@liewedier
Liewedier
2 years
Remember the corn seeds I planted 3months ago? Look at my carrots. Thank a farmer!
Tweet media one
Tweet media two
5
0
23