Radioraps (Rikus de Beer)
1 year
Jy kan Cyril tag, jy kan moan oor die polisie, jy kan oop briewe skryf tot jou ink op droog, hulle voel fokkol vir jou of jou familie se veiligheid! Jy kan net sowel vir Elvis tag!
Neem beheer!!
Raak bewapen,
Raak bevoeg,
Beveilig jou huis en opstal,
Raak aktief betrokke in